Afrikaanse roman deur Dalene Matthee From Wikipedia, the free encyclopedia
Kringe in 'n bos (1984) is 'n Afrikaanse roman deur Dalene Matthee. Dit is die eerste boek in haar reeks van vier bosromans wat in die Knysnabos afspeel. Die boek is reeds in Engels, Portugees, Nederlands, Frans, Yslandies, Spaans, Hebreeus, Duits, Sweeds, Italiaans, Fins en Noorweegs vertaal.
Kringe in 'n bos | |
---|---|
Skrywer | Dalene Matthee |
Omslagontwerper | Sagteband |
Taal | Afrikaans |
Uitgewer | |
Uitgegee | 1984 |
Medium | ook vertaal as: Circles in a Forest, VSA Elefantskogen, Finland Cirkels in het Woud, Nederland e.a. |
Bladsye | 306 |
ISSN | 9780624043317 |
Vervolg | Fiela se kind |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.