Die Korat (Thai: โคราช, มาเลศ, สีสวาด; Khorat, Malet, Si-Sawat) is ’n blou-grys, kortharige katras wat sy oorsprong in Thailand het.
Kitsfeite
Korat |
|
Korat-katjies waarvan die oë nog nie groen is nie. |
Alternatiewe naam | Si-Sawat |
Land | Thailand |
Ontstaan | Natuurlik |
Pels | Kort |
Patroon | Effekleurig |
Wetenskaplike naam |
Felis catus (huiskat) |
|
Sluit