From Wikipedia, the free encyclopedia
Kopra is die gedroogde vlees van die kokosneut. Dit is 'n grondstof vir margarien.
Die maak van kopra (verwydering van die bas, in stukke breek, en uitdroog) word deurgaans gedoen in die gebied waar die kokosneute geöes word. Deesdae is daar enorme plantasies vir hierdie doel, maar vroeër is dit deur handelskepe gedoen wat in die Stille Oseaan van hawe na hawe onderweg was.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.