Konya
From Wikipedia, the free encyclopedia
Konya is die sewende grootste stad in die suide van Turkye sowat 200 km suidelik van die hoofstad Ankara. Die stad het 'n bevolking van 1 036 027 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 39 000 km². Konya is tans die hoofstad van die Konya-provinsie in Anatolië.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Turkye |
Région (Admin. gewes) | Konya |
Département | |
Koördinate | 37°52′N 32°30′O |
Stigting | 4de eeu v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 39 000 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 200 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 1 036 027 |
- Bevolkingsdigtheid | 50/vk km |
Tydsone | UTC +2 |
- Somertyd | UTC +3 |
Burgemeester | Aydın Nezih Doğan |
Amptelike webwerf | www.konya.bel.tr |