![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/9/9d/Spain.QueenSofia.01.jpg/640px-Spain.QueenSofia.01.jpg&w=640&q=50)
Koningin Sofía van Spanje
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sofía (gebore Prinses Sofía van Griekeland en Denemarke; Grieks: Σοφία; 2 November 1938) is lid van die koningshuis van Spanje. Sy was van 22 November 1975 tot 19 Junie 2014 koningin van Spanje as die vrou van koning Juan Carlos I. Sy was die oudste kind van koning Paul van Griekeland en sy vrou, Friederike van Hannover.
Kitsfeite Sofía, Tydperk ...
Sofía | |
---|---|
Koninginmoeder van Spanje | |
![]() Koningin Sofia in 2003. | |
Tydperk | 22 November 1975 - 19 Junie 2014 |
Gade | Juan Carlos I van Spanje |
Kinders |
|
Volle naam | Sofía Margarita Viktoria Federika |
Huis | Glücksburg van geboorte |
Vader | Paul van Griekeland |
Moeder | Friederike van Hannover |
Gebore | 2 November 1938 (1938-11-02) (85 jaar oud) Athene, Griekeland |
Handtekening | ![]() |
Sluit
Sofía is in 1962 getroud met die destydse infante Juan Carlos en het koningin geword toe haar man die troon in 1975 bestyg.[1] Op 18 Junie 2014 het Juan Carlos geabdikeer ten gunste hulle seun, Felipe VI.[2]