From Wikipedia, the free encyclopedia
Kokkai (Japannees: 国会, letterlik "Ryksdag") is die Japannese parlement. Dit is geleë in die wyk Chiyoda in Tokio.
Die parlement bestaan uit twee kamers:
Die lede van albei kamers van die parlement word regstreeks verkies deur middel van parallelle stemstelsels. Benewens wette uitvaardig, verkies hulle ook die eerste minister.
Die parlement het in 1889 die eerste keer gesit as die Keiserlike Ryksdag. Dit is geskoei op die Duitse Reichstag en die Britse parlement. Die huidige vorm dateer van 1947, toe die naoorlogse grondwet aanvaar is. Daarvolgens is dit die staatsliggaam met die hoogste gesag.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.