![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/32/Kabinet-Kok_I.jpg/640px-Kabinet-Kok_I.jpg&w=640&q=50)
Kok I-kabinet
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kok I-kabinet, die Nederlandse kabinet wat regeer het van 1994 tot 1998, het uit lede van die PvdA, die VVD en D66 bestaan.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/32/Kabinet-Kok_I.jpg/640px-Kabinet-Kok_I.jpg)
Die Eerste Minister en minister van Algemene Sake was Wim Kok van die PvdA-party gewees.
Die vise-premiers was Hans Dijkstal (ook minister van Binnelandse Sake) van die VVD-party en Hans van Mierlo (ook minister van Buitelandse Sake) van die D66-party gewees.