![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/42/Kocatepe_mosque%252C_Ankara.jpg/640px-Kocatepe_mosque%252C_Ankara.jpg&w=640&q=50)
Kocatepe-moskee
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kocatepe-moskee is die grootste moskee in Ankara, die hoofstad van Turkye. Dit is tussen 1967 en 1987 in die Kocatepe-buurt gebou. Sy grootte en prominente ligging maak dit ’n landmerk wat feitlik van enige plek in Sentraal-Ankara gesien kan word.