Knoet VI van Denemarke
From Wikipedia, the free encyclopedia
Knoet VI (1163 – 12 November 1202) was van 1182 tot 1202 koning van Denemarke. Hy was die oudste seun van koning Waldemar die Grote en Sofia van Minsk.
Kitsfeite Periode, Voorganger ...
Knoet VI | |
---|---|
Koning van Denemarke | |
Knoet se seël, uit die 1190's, is die vroegste bekendste voorbeeld van die wapen van Denemarke. | |
Periode | 1182 – 12 November 1202 |
Voorganger | Waldemar die Grote |
Opvolger | Waldemar II |
Huis | Estridsen |
Vrou | Gertruida van Beiere |
Vader | Waldemar die Grote |
Moeder | Sofia van Minsk |
Gebore | 1163 |
Oorlede | 12 November 1202 |
Sluit
Hy was getroud met Gertruida, ’n dogter van Hendrik die Leeu van Sakse. Hulle het nie kinders gehad nie.