Klimvis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Periophthalmus is 'n genus van visse met amfibiese gewoontes, ook bekend as klimvisse. Die verskillende soorte varieer tussen 15 tot 30 sentimeter in grootte. Die langste geregistreerde leeftyd is 6 jaar. In Engels staan die vis bekend as die mudskipper.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Genera ...
Klimvis | |
---|---|
Klimvisse in Gambië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | Gobioidei |
Familie: | |
Subfamilie: | Oxudercinae |
Genera | |
Apocryptes |
Sluit