Kinelle
dorpie in Astrachan-oblast, Rusland / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kinelle (Russies: Кинелле) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Kilintsji Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in die gebied, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Kitsfeite Kinelle Кинелле, Land ...
Kinelle Кинелле | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°14′44″N 48°13′19″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Priwolzje |
Bevolking | |
• Totaal | 96 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416457 |
Sluit