![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/85/SANDF_Regiment_Kimberly_emblem.jpg/640px-SANDF_Regiment_Kimberly_emblem.jpg&w=640&q=50)
Kimberley Regiment
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kimberley Regiment is 'n reserwemagregiment in die Suid-Afrikaanse Infanteriekorps van die Suid-Afrikaanse Leër, met hoofkwartier in Kimberley. Sy geskiedenis strek tot 1876 terug, en sluit aktiewe deelname aan verskeie koloniale veldslae, die Tweede Vryheidsoorlog, die Eerste Wêreldoorlog, die Tweede Wêreldoorlog, die Grensoorlog, en die Noodtoestand in. Die regiment het verskeie gevegsonderskeidings verwerf, en oor die jare is baie lede met dekorasies vereer.
Kitsfeite
Kimberley Regiment | |
---|---|
Gestig | 1890 |
Land | ![]() ![]() |
Weermagdeel | ![]() |
Onderdeel van | Suid-Afrikaanse Infanteriekorps |
Tipe | Infanterie |
Spesialisasie | Ligte Infanterie |
Hoofkwartier | Kimberley |
Aantal lede | Een bataljon |
Sluit