Kim Koo
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kim Koo (11 Julie 1876-26 Junie 1949; Koreaans: 김구/金九) was 'n Koreaanse onafhanklikheidsaktivis en politikus. Hy was van 1940 tot 1948 president van die voorlopige regering van Korea. Van 1921 tot 1927 was hy eerste minister en van 1923 tot 1924 minister van binnelandse sake.
Kitsfeite Vise, Voorafgegaan deur ...
Kim Koo 김구/金九 | |
![]() | |
6de President van die voorlopige Regering van die Republiek van Korea | |
Ampstermyn 1927 – 1927 | |
Vise | Kim Kyu-sik |
---|---|
Voorafgegaan deur | Hong Jin |
Opgevolg deur | Yi Dong-nyung |
12de, 13de President van die voorlopige Regering van die Republiek van Korea | |
Ampstermyn 1940 – 15 Augustus 1948 | |
Voorafgegaan deur | Yi Dong-nyung |
Opgevolg deur | Syngman Rhee |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 11 Julie 1876 Hwanghae, Joseon |
Sterf | 26 Junie 1949 Seoel, Suid-Korea |
Politieke party | Koreaanse Onafhanklikheidsparty |
Sluit