KieselsuurFrom Wikipedia, the free encyclopedia Die naam kieselsuur word vir die chemiese verbinding H4SiO4 (ortokieselsuur, die 'regtige' kieselsuur) gebruik, maar ook vir andere vorme soos metakieselsuur H2SiO3 wat maklik daaruit ontstaan.
Die naam kieselsuur word vir die chemiese verbinding H4SiO4 (ortokieselsuur, die 'regtige' kieselsuur) gebruik, maar ook vir andere vorme soos metakieselsuur H2SiO3 wat maklik daaruit ontstaan.