![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/3a/Kh-25ML.jpg/640px-Kh-25ML.jpg&w=640&q=50)
Kh-25
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kh-25 is 'n Russies vervaardigde geleide lug-tot-grond missiel wat soos die meeste Russiese wapentuig, op byna alle Russiese vervaardigde aanvalsvliegtuie gebruik kan word. Die Kh-25 is ontwikkel deur Zvezda-Strela, en is in diens gestel om as plaasvervanger van die vroeëre Kh-23 missiel. Alle variante gebruik die Kh-25 missiellugraam maar het verskillende geleidingsstelsels. Die 'M'-variant (Russies: Modulnaya / Afrikaans: Modulêr) word die meeste ontplooi.
Kh-25 | |
---|---|
![]() 'n gemonteerde Kh-25ML missiel | |
Missiel: | Kh-25 |
Herkoms: | Russiese Federasie |
Operasioneel: | 1975 |
Gebruik vir: | Lug-tot-grond missiel, anti-lugafweer |
In gebruik op: | Ka-52, Su-24, Su-25/-T, MiG-23, Su-34 |
Reikafstand: | MP - 25Km, MR - 10Km, ML - 20Km |
Plofkop: | 90Kg TNT (gelykstaande aan) |