KerkbywoningFrom Wikipedia, the free encyclopedia Kerkbywoning verwys na die deelname van eredienste wat deur ’n spesifieke kerk of in die algemeen deur die hele Christelike gemeente as geheel aangebied word. In ontwikkelde lande het kerkbywoning geleidelik afgeneem, weens ’n gebrek aan motivering, negatiewe mediadekking oor godsdiens en verveeldheid tydens dienste.
Kerkbywoning verwys na die deelname van eredienste wat deur ’n spesifieke kerk of in die algemeen deur die hele Christelike gemeente as geheel aangebied word. In ontwikkelde lande het kerkbywoning geleidelik afgeneem, weens ’n gebrek aan motivering, negatiewe mediadekking oor godsdiens en verveeldheid tydens dienste.