Kenneth Mopeli
From Wikipedia, the free encyclopedia
Tsiame Kenneth Mopeli (20 September 1930 – 1 Oktober 2014) was die Hoofminister van die voormalige Suid-Afrikaanse bantoestan Qwaqwa.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Kenneth Mopeli | |
Hoofraadslid van Qwaqwa | |
Ampstermyn 1975 – 1975 | |
Voorafgegaan deur | Wessel Motha |
---|---|
Opgevolg deur | Amp afgeskaf |
Hoofminister van Qwaqwa | |
Ampstermyn 1975 – 1994 | |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | Amp afgeskaf |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | (1930-09-20)20 September 1930 Namahadi, Unie van Suid-Afrika (nou Vrystaat, Suid-Afrika) |
Sterf | 1 Oktober 2014 (op 84) Phuthaditjhaba, Vrystaat, Suid-Afrika |
Alma mater | Universiteit van Suid-Afrika |
Sluit
Mopeli is in Namahadi gebore en het sy BA (Hons) in 1954 aan die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) verwerf. Daarna was hy 'n onderwyser en het as radio-omroeper by die SAUK gewerk voordat hy 'n lid van die Qwaqwa Gebiedsowerheid geword het.
Mopeli het die Dikwankwetla Party gestig wat 'n oorwinning in die Qwaqwa-verkiesings van 19 Mei 1975 behaal het. Hy het gevolglik die eerste Hoofminister van Qwaqwa geword. Mopeli het die tuisland regeer totdat Qwaqwa in April 1994 weer by Suid-Afrika ingelyf is.
![]() | Hierdie artikel omtrent ’n Suid-Afrikaanse politikus is ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |