Keith Carradine
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Keith Carradine (gebore 8 Augustus 1949) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Nashville (1975) en Cowboys & Aliens (2011), en in die televisiereekse Deadwood (2004) en Dexter (2006).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Keith Carradine | |
Geboorte | 8 Augustus 1949 (1949-08-08) (74 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3, insluitende Martha Plimpton and Sorel Carradine |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit