![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/10/Dovyalis_caffra01.jpg/640px-Dovyalis_caffra01.jpg&w=640&q=50)
Kei-appel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kei-appel (Dovyalis caffra) is 'n struik of klein boompie wat inheems aan Suider-Afrika is. Die boompie word dikwels as heinings aangeplant, die verspreiding strek vanaf die Groot-Keirivier in die suide, waaruit die algemene naam kom, noordwaarts langs die oostekant van die kontinent deur KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo. Buite Suid-Afrika is die spesie inheems in Eswatini, Malawi, Mosambiek en Zimbabwe.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Kei-appel | |
---|---|
![]() | |
Blomme van Dovyalis caffra | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Salicaceae |
Genus: | Dovyalis |
Spesie: | D. caffra |
Binomiale naam | |
Dovyalis caffra (Hook.f. & Harv.) Warb., (1893) | |
Sinonieme | |
|
Sluit