Keeley Hawes
From Wikipedia, the free encyclopedia
Keeley Hawes (gebore 10 Februarie 1976) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Death at a Funeral (2007), The Bank Job (2008), en High-Rise (2015).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Keeley Hawes | |
Geboortenaam | Keeley Clare Julia Hawes |
---|---|
Geboorte | 10 Februarie 1976 (1976-02-10) (48 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit