Kazionni Boegor
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kazionni Boegor (Russies: Казённый Бугор) is 'n klein Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Altinzjar Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Kitsfeite Kazionni Boegor Казённый Бугор, Land ...
Kazionni Boegor Казённый Бугор | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°13′31″N 48°39′35″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Wolodarski |
Bevolking | |
• Totaal | 161 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416193 |
Sluit