Kayes
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kayes (Bambara: Kayi, Soninké: Xaayi) is 'n stad in die weste van Mali in Wes-Afrika, en is op die oewers van die Sénégalrivier geleë. Tydens die 2009-sensus het dit 'n bevolking van 127 368 gehad.
Meer inligting KayesKayi, Xaayi ...
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Mali |
Koördinate | 14°27′N 11°26′W |
Stigting | 1880's |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 33 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 127 368 |
- Bevolkingsdigtheid | vk/km |
Tydsone | UTC +01:00 |
Sluit
Kayes is tans die hoofstad van die administratiewe streek Kayes, en was 'n voormalige hoofstad van Mali. Die naam Kayes is afgelei vanaf die Soninké woord "karré", wat 'n laagliggende, vogtige plek beskryf van tydens die droë seisoen oorstroom word.