Kay Aldridge
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kay Aldridge (9 Julie 1917 – 12 Januarie 1995) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Down Argentine Way (1940), Perils of Nyoka (1942), The Phantom of 42nd Street (1945), en The Man Who Walked Alone (1945).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Kay Aldridge | |
Geboortenaam | Katharine Gratten Aldridge |
---|---|
Geboorte | (1917-07-09)9 Julie 1917 |
Sterfte | 12 Januarie 1995 (op 77) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1937–45 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit