Kategorie:Keisers (HRR)
Wikimedia-kategorie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Hierdie kategorie bevat die keisers van die Heilige Romeinse Ryk vanaf 800, hoewel die titel eerst later die byvoeglike naamwoorde 'heilig'(1157) en 'Romeins' (1034) gekry het.