Kat Dennings
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kat Dennings (gebore 13 Junie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Charlie Bartlett (2007), Nick and Norah's Infinite Playlist (2008), Thor (2011), en Thor: The Dark World (2013).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Kat Dennings | |
Geboortenaam | Katherine Victoria Litwack |
---|---|
Geboorte | 13 Junie 1986 (1986-06-13) (38 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit