![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/d6/Kaluga_city%252C_nowadays_%2528collage%2529.jpg/640px-Kaluga_city%252C_nowadays_%2528collage%2529.jpg&w=640&q=50)
Kaloega
’n stad in Rusland / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kaloega (Russies: Калуга) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Kaloega-oblast. Dit is aan die Oka-rivier geleë, 160 km suidwes van Moskou. Die bevolking in 2019 was 336 726.
- Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Kaloega-oblast.
Kitsfeite Kaloega Калуга, Land ...
Kaloega Калуга | |
---|---|
Stad | |
![]() | |
![]() Die ligging van Kaloega-oblast in Rusland | |
Koördinate: 54°33′N 36°17′O | |
Land | ![]() |
Deelgebied | Kaloega-oblast |
Stigting | 1371 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Dmitri Razoemofski |
Oppervlak | |
• Totaal | 168,8 km2 (65,2 vk. myl) |
Hoogte | 190 m (620 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 336 726 |
• Digtheid | 1 994,82/km2 (5 166,6/vk. myl) |
Tydsone | UTC+03:00 |
Webwerf | http://www.kaluga-gov.ru/ |
Sluit