Kaitlin Doubleday
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kaitlin Doubleday (gebore 19 Julie 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Catch Me If You Can (2002), Waiting... (2005), en Accepted (2006), en in die televisiereeks Empire (2015).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Kaitlin Doubleday | |
Geboortenaam | Kaitlin Janette Doubleday |
---|---|
Geboorte | 19 Julie 1984 (1984-07-19) (39 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit