Kaapstad-Tripoli-Grootpad

From Wikipedia, the free encyclopedia

Die Kaapstad-Tripoli-Grootpad is die Trans-Afrika hoofweg drie in die transkontinentale padnetwerk wat ontwikkel is deur Ekonomiese Kommissie van die Verenigde Nasies vir Afrika (UNECA), die Ontwikkelingsbank van Afrika en die Afrika-unie. Die roete het 'n lengte van 10 808 km (6716 myl), het die langste vermiste skakels en vereis die meeste nuwe padkonstruksiewerk.

Suid-Afrika was nie oorspronklik by die roete ingesluit wat vir die eerste keer in die apartheidsera beplan is nie, maar daar word nou erken dat dit sal voortgaan tot in Kaapstad. Daar kan nog steeds na verwys word in dokumente as die Tripoli-Windhoek-hoofweg.



Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.