From Wikipedia, the free encyclopedia
KV14 is 'n grafkelder in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Dit is 'n gesamentlike graf wat oorspronklik deur Twosret gebruik en later deur Setnachte vir hom laat uitbrei is. Dit is sedert antieke tye oop, maar is nie behoorlik verken voordat Hartwig Altenmüller van 1983 tot 1987 uitgrawings gedoen het nie.
KV14 | ||
Grafkelder van Twosret / Setnachte | ||
Ligging | Vallei van die Konings | |
Land | Egipte | |
Ontdek | Oop sedert antieke tye | |
Uitgrawings deur | Hartwig Altenmüller (1983-'87) | |
Versiering | Dodeboek | |
Uitleg | Reguit as | |
Dit het twee grafkamers. Die latere uitbreidings maak dit een van die grootstes in die vallei, teen meer as 112 meter lank.
Die versierings wys dat die vroulike Twosret, die laaste farao van die 19de Dinastie, vervang is deur die manlike Setnachte, die eerste farao van die 20ste Dinastie.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.