KV1
From Wikipedia, the free encyclopedia
KV1 is die grafkelder van Ramses VII in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Hy was van die 20ste Dinastie. Hoewel dit sedert antieke tye oop is, is dit eers in 1984 en 1985 behoorlik deur Edwin Brock ondersoek. Die grafkelder met sy enkele gang is kleiner as ander grafkelders van die 20ste Dinastie.
Kitsfeite
KV1 | ||
Grafkelder van Ramses VII | ||
![]() | ||
Die ingang na KV1. | ||
Ligging | Vallei van die Konings | |
Land | ![]() | |
Ontdek | Oop in antieke tye | |
Uitgrawings deur | Edwin Brock (1984-'85) | |
Versiering | Boek van Poorte, Boek van Grotte, Boek van die Aarde | |
Uitleg | Reguit as | |
Sluit