Kópavogur
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kópavogur (Yslands: [ˈkʰoːupavɔɣʏr̥], letterlik "Die klein baai van die seehondjie", amptelik: Kópavogsbær) is met 'n bevolking van 33 205 (2015) die tweede grootste stad van Ysland. Kópavogur lê in die metropolitaanse gebied van die hoofstad Reykjavik in die suidweste van die land. Kópavogur het 'n gemengde stadskarakter wat sowel deur die tipiese woonstelblokke en ander residensiële geboue van 'n voorstad asook sakegebiede gekenmerk word.
Meer inligting Stad KópavogurKópavogsbær ...
Kaart | Wapen |
Land | |
Land | Ysland |
Gewes | Höfuðborgarsvæðið |
Koördinate | 64.1119°N 21.9°W / 64.1119; -21.9 |
Stigting | 1948 |
Oppervlak: | |
- Totaal | 83,72 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2015) | 33 205 |
- Bevolkingsdigtheid | 415/vk km |
Tydsone | UTC +0 (GMT) |
Burgemeester | Ármann Kristinn Ólafsson |
Amptelike Webwerf | www.kopavogur.is |
Sluit