From Wikipedia, the free encyclopedia
Decimus Iunius Iuvenalis (in Afrikaans bekend as Juvenalis) was ’n Romeinse digter wat in die laat 1ste eeu en vroeë 2de eeu n.C. aktief was. Hy was onder meer die skrywer van Satires. Die besonderhede oor sy lewe is onseker, maar verwysings na bekende mense in sy tekste dui daarop dat sy eerste gedigte tussen die laat 1ste eeu en vroeë 2de eeu gepubliseer is.
Juvenalis het minstens 16 gedigte geskryf wat ’n ensiklopediese verskeidenheid onderwerpe van oor die hele Romeinse Ryk insluit. Hoewel die Satires ’n belangrike bron vir die bestudering van antieke Rome is, maak die oordrywende en komiese manier waarop hulle geskryf is dit moeilik om aanhalings daaruit as feite te gebruik.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.