Justin Berfield
From Wikipedia, the free encyclopedia
Justin Berfield (gebore 25 Februarie 1986) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Max Keeble's Big Move (2001) en Romance & Cigarettes (2005), en in die televisiereekse Unhappily Ever After (1995) en Malcolm in the Middle (2000).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Justin Berfield | |
Geboortenaam | Justin Tyler Berfield |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit