Jurij Brězan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jurij Brězan (* 9 Junie 1916 in Räckelwitz (Worklecy), distrik Kamenz, Lausitz; † 12 Maart 2006 in Kamenz) word as een van die belangrikste Sorbiese skrywers van die 20ste eeu beskou. Hy het sy werke, wat veral romans, verhale en kinderboeke insluit, in sowel Sorbies asook Duits gepubliseer. Hulle is in 25 tale vertaal.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Jurij Brězan | |
---|---|
Jurij Brězan in 1967 | |
Gebore | 9 Junie 1916 |
Sterf | 12 Maart 2006 (op 89) Kamenz, Sakse, Duitsland |
Nasionaliteit | Duitsland |
Beroep | Skrywer |
Bekend vir | Der Gymnasiast (1959) Semester der verlorenen Zeit (1959) Mannesjahre (1964) |
Webwerf | www.jurijbrezan.de |
Sluit