Julie Newmar
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Julie Newmar (gebore 16 Augustus 1933) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Seven Brides for Seven Brothers (1954) en The Marriage-Go-Round (1961), en in die televisiereekse My Living Doll (1964) en Batman (1966).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Julie Newmar | |
Geboortenaam | Julia Chalene Newmeyer |
---|---|
Geboorte | 16 Augustus 1933 (1933-08-16) (90 jaar oud) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1952–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit