From Wikipedia, the free encyclopedia
Julian Patrick Barnes (gebore 19 Januarie 1946) is 'n Engelse skrywer van romans, kortverhale, essays en memoires. Hy het in 2012 die Booker-prys vir sy roman The Sense of an Ending gewen.
Julian Barnes | |
---|---|
Barnes in 2019 | |
Gebore | Julian Patrick Barnes 19 Januarie 1946 |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Alma mater | Magdalen College, Universiteit van Oxford |
Beroep | Skrywer |
Bekend vir | Metroland (1980) Flaubert's Parrot (1984) A History of the World in 10½ Chapters (1989) Talking It Over (1991) England, England (1998) Love, etc (2000) Arthur & George (2005) The Sense of an Ending (2011) |
Eggenoot | Pat Kavanagh |
Webwerf | http://www.julianbarnes.com |
Barnes is 'n ateïs. Hy is ook die beskermheer van die menseregtegroep Freedom from Torture.
Sy vrou Pat Kavanagh was 'n literêre agent en is op 20 Oktober 2008 weens 'n breingewas oorlede.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.