Julia Whelan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Julia Whelan (gebore 8 Mei 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Nowhere Man (1995), Once and Again (1999), en NCIS (2003).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Julia Whelan | |
Geboortenaam | Julia May Whelan |
---|---|
Geboorte | 8 Mei 1984 (1984-05-08) (40 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit