Julia Ormond
From Wikipedia, the free encyclopedia
Julia Ormond (gebore 4 Januarie 1965) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Legends of the Fall (1994), Sabrina (1995), The Curious Case of Benjamin Button (2008), en My Week with Marilyn (2011).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Julia Ormond | |
Geboortenaam | Julia Karin Ormond |
---|---|
Geboorte | 4 Januarie 1965 (1965-01-04) (59 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit