Judy Geeson
From Wikipedia, the free encyclopedia
Judy Geeson (gebore 10 September 1948) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente To Sir, with Love (1967), 10 Rillington Place (1971), en 31 (2016), en in die televisiereeks Gilmore Girls (2000).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Judy Geeson | |
Geboortenaam | Judith Amanda Geeson |
---|---|
Geboorte | 10 September 1948 (1948-09-10) (75 jaar oud) Arundel, Groot-Brittanje |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1963–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit