Juano Hernandez
From Wikipedia, the free encyclopedia
Juano Hernandez (19 Julie 1896 – 17 Julie 1970) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Intruder in the Dust (1949), Kiss Me Deadly (1955), St. Louis Blues (1958), en The Reivers (1969).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Juano Hernandez | |
![]() | |
Geboortenaam | Juano G. Hernández |
---|---|
Geboorte | (1896-07-19)19 Julie 1896 |
Sterfte | 17 Julie 1970 (op 73) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1927–1970 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit