From Wikipedia, the free encyclopedia
Jojagin was die negentiende koning van die koninkryk van Juda en het vir slegs 3 maande regeer voordat hy deur die Babiloniërs in ballingskap weggevoer is. Hy is uit die familie van koning Dawid en seun van koning Jojakim (Eljakim). Hy het koning geword op die ouderdom van 18. Tydens sy ballingskap is hy begenadig en het hy 'n hoër status as die ander konings geniet. Hy is deur sy broer Sedekia opgevolg.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.