John Shea
From Wikipedia, the free encyclopedia
John Shea (gebore 14 April 1949) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Honey I Blew Up the Kid (1992), Southie (1998), en Grey Lady (2017), en in die televisiereeks Mutant X (2001).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
John Shea | |
Geboortenaam | John Victor Shea III |
---|---|
Geboorte | 14 April 1949 (1949-04-14) (75 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit