John Litel
From Wikipedia, the free encyclopedia
John Litel (30 Desember 1892 – 3 Februarie 1972) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Nancy Drew: Detective (1938), Nancy Drew and the Hidden Staircase (1939), They Died with Their Boots On (1941), en Scaramouche (1952).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
John Litel | |
Geboortenaam | John Beach Litel |
---|---|
Geboorte | (1892-12-30)30 Desember 1892 |
Sterfte | 3 Februarie 1972 (op 79) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1919–1967 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit