John Larroquette
From Wikipedia, the free encyclopedia
John Larroquette is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stripes (1981) en Star Trek III: The Search for Spock (1984), en in die televisiereekse Night Court (1984) en The Librarians (2014).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
John Larroquette | |
Geboortenaam | John Bernard Larroquette |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit