John Hillerman
From Wikipedia, the free encyclopedia
John Hillerman (20 Desember 1932 – 9 November 2017) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Blazing Saddles (1974), Chinatown (1974), en At Long Last Love (1975), en in die televisiereeks Magnum, P.I. (1980).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
John Hillerman | |
![]() | |
Geboortenaam | John Benedict Hillerman |
---|---|
Geboorte | (1932-12-20)20 Desember 1932 |
Sterfte | 9 November 2017 (op 84) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1957–1999 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit