John Gielgud
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sir Arthur John Gielgud OM CH (14 April 1904 – 21 Mei 2000) was ’n Britse akteur en teaterregisseur met ’n loopbaan wat oor agt dekades gestrek het. Hy, Ralph Richardson en Laurence Olivier was die driemanskap wat die Britse verhoog vir ’n groot deel van die 20ste eeu oorheers het.