From Wikipedia, the free encyclopedia
Johan August Wahlberg (1810 – 1855) was 'n Sweedse natuurkundige. Hy het Suid-Afrika in die 1830's deurkruis, veral die Oos-Kaap en het omvattende versamelings skoenlappers en ander insekte opgebou. In 1855 het hy, vergesel van F. Green, 'n reis na die Ngamimeer onderneem. Terwyl hy in Matabeleland gejag het is hy deur 'n olifant doodgetrap.
Johan August Wahlberg | |
Gebore | Lagklarebäck, Swede | 9 Oktober 1810
---|---|
Oorlede | 6 Maart 1856 (op 45) Ngamimeer, Botswana |
Nasionaliteit | Swede |
Vakgebied | Plantkunde, ornitologie, fisika, entomologie |
Alma mater | Koninklike Sweedse Akademie vir Wetenskappe |
Die standaard skrywer afkorting J.Wahlb. word gebruik om hierdie individu as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.