Joel McHale
From Wikipedia, the free encyclopedia
Joel McHale (gebore 20 November 1971) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Informant! (2009), Ted (2012), en Deliver Us from Evil (2014), en in die televisiereeks Community (2009).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Joel McHale | |
Geboortenaam | Joel Edward McHale |
---|---|
Geboorte | 20 November 1971 (1971-11-20) (52 jaar oud) Rome, Italië |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit