Joan Davis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Joan Davis (29 Junie 1907 – 22 Mei 1961) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sally, Irene and Mary (1938), Hold That Ghost (1941), Kansas City Kitty (1944), en The Traveling Saleswoman (1950).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Joan Davis | |
Geboortenaam | Josephine Davis |
---|---|
Geboorte | (1907-06-29)29 Junie 1907 |
Sterfte | 22 Mei 1961 (op 53) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Beverly Wills (1933–1963) |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit