From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Jesuïete-gimnasium Vilnius (Litaus: Vilniaus jėzuitų gimnazija) is 'n sekondêre skool vir seuns en meisies in die Litause hoofstad Vilnius wat deur Jesuïete bedryf word en dié Rooms-Katolieke orde se tradisie van onderwys navolg. Die skool is in die oustad van Vilnius geleë.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jesuïete-gimnasium Vilnius | |
Jesuïete-gimnasium in die oustad van Vilnius | |
Gestig | 1570 |
---|---|
Tipe | Gimnasium |
Hoof | Arthur Sederevičius SJ |
Personeel | 60 |
Leerlinge | 632 |
Stad | Vilnius |
Land | Litaue |
Webblad | www.vjg.lt |
Die Jesuïete-gimnasium is oorspronklik reeds in 1570 as Collegium Vilnense Societati Jesu deur die Jesuïete-orde gestig.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.